Site hosted by Angelfire.com: Build your free website today!
SKOLE SKAAK TOERNOOI 6 OKTOBER 2007
Plek Dalweide laerskool Paarl
Registrasie      07h00 - 08h00
Begin Rondte 1 08h30- 09h30
Rondte 2 09h40- 10h40
Rondte 3 10h50- 11h50
Rondte 4 12h00- 13h00
Rondte 5 13h30- 14h30
Rondte 6 14h40- 15h40
Rondte 7 15h50- 16h50
Prysuideling
Medaljes
Spelers speel in hul ouderdoms groepe  o/9,o/11,o/13,o/15,o/17
Groepe spelers se name moet gefaks word na 021 8732242,
of na bolandchessunion@telkomsa.net 2 dae voor toernooi.
Inskrywing = R20:00 (Pastei ingesluit)
Toernooidirekteur A.Marais
Organiseerder A.Truter 082 97 22 88 2
NB: Daar sal ook n snoepie wees